Liv Tyler

Liv Tyler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Liv Rundgren
Geboorte 1 Julie 1977 (1977-07-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Liv Tyler (gebore 1 Julie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Armageddon (1998), The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Return of the King (2003), en The Strangers (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy